EPISODE · Jan 14, 2021 · 34 MIN
Ep. 117 - Washington onbeskof, verkiesing met verlof, Covid-19 entstof
from Podlitiek · host Podmedia
Op dag 378 van die jaar 2020 bring Podlitiek vars en uitgerus vir jou die eerste episode van die nuwe jaar. Ons gesels oor die onstuimighede in die VSA, die uitstel van Suid-Afrikaanse tussenverkiesings en die regering se greep op Covid-19 entstowwe.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
NOW PLAYING
Ep. 117 - Washington onbeskof, verkiesing met verlof, Covid-19 entstof
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.