EPISODE · Jun 10, 2021 · 29 MIN
Ep. 138 - LPs kry swaar, Clover vlug gevaar & Mededingingskommissie maak ons klaar
from Podlitiek · host Podmedia
Podlitiek bespreek met opregte meegevoel die finansiële verknorsing van lede van die parlement in Suid-Afrika, Clover wat hulle hele fabrieke moet skuif weens munisipale verval en Burger King wat "te wit" is vir die Mededingingskommissie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
Embed this episode
NOW PLAYING
Ep. 138 - LPs kry swaar, Clover vlug gevaar & Mededingingskommissie maak ons klaar
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.