EPISODE · Oct 6, 2022 · 6 MIN
Ep. 20 - Mag: Hoe om die ANC te dekodeer, te beveg
from In alle Ernst · host Ernst J. van ZYl
Soms kom mens nog mense teë wat sê hulle is in die war oor die ANC se beleidsvoorstelle. Hulle kan eenvoudig nie kop of stert uitmaak van hoekom die ANC so sterk aandring op beleide wat teen basiese ekonomiese beginsels, gesonde verstand en die werklikheid indruis. Ek het ’n eenvoudige praktiese reël gekry wat enigiemand sal help om sin te maak uit wat werklik die ANC se besluitneming rig en motiveer.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ep. 20 - Mag: Hoe om die ANC te dekodeer, te beveg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.