EPISODE · Mar 8, 2024 · 28 MIN
Ep. 238 - Bloemfontein se grondgrype las, regter verkeerd oor ras, AfriForum vat TikTokker vas
from Podlitiek · host Podmedia
In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die grondgrype in Bloemfontein, die nuutste feite rakende die regter wat bisarre "hoekom is julle almal wit?" ras-eise gemaak het, en AfriForum se privaat vervolgingseenheid se wen in die hof teen 'n TikTokker wat skuldig bevind is van valse rassisme-bewerings maak.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ep. 238 - Bloemfontein se grondgrype las, regter verkeerd oor ras, AfriForum vat TikTokker vas
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.