EPISODE · Apr 12, 2024 · 33 MIN
Ep. 241 - Akademia se nuwe Wes-Kaap kampus, e-tol uitgewis, oor nuwe bestuurslisensiekaarte beslis
from Podlitiek · host Podmedia
In hierdie week se episode bespreek Ernst, Louis en Arno Akademia se beplande nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap, die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se aankondiging dat e-tol “iets van die verlede” is, die nuwe bestuurslisensiekaarte wat beplan word, asook Jacob Zuma en se MK-party se oorwinning in die kieshof.
Embed this episode
Ready to play
Ep. 241 - Akademia se nuwe Wes-Kaap kampus, e-tol uitgewis, oor nuwe bestuurslisensiekaarte beslis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.