Ep. 26 - NVG Se Nuwe Kahuna, Staatsinstellings Se Pampoene, Onteiening Kry Hardloop - Skoene episode artwork

EPISODE · Dec 5, 2018 · 20 MIN

Ep. 26 - NVG Se Nuwe Kahuna, Staatsinstellings Se Pampoene, Onteiening Kry Hardloop - Skoene

from Podlitiek · host Podmedia

Ten spyte van deurlopende beurtkrag, kon Podlitiek iewers die geleentheid vind waar ons ateljee nie net beskikbaar was nie maar waar Eskom toevallig so gaaf was om ook elektrisiteit te verskaf. Die week bespreek ons die nuwe hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, die probleme by Eskom en die SAUK en die verslag deur die Grondwetlike Hersieningskomitee wat deur die Nasionale Vergadering aangeneem is.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.orgPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple

NOW PLAYING

Ep. 26 - NVG Se Nuwe Kahuna, Staatsinstellings Se Pampoene, Onteiening Kry Hardloop - Skoene

0:00 20:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 20 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on December 5, 2018.

What is this episode about?

Ten spyte van deurlopende beurtkrag, kon Podlitiek iewers die geleentheid vind waar ons ateljee nie net beskikbaar was nie maar waar Eskom toevallig so gaaf was om ook elektrisiteit te verskaf. Die week bespreek ons die nuwe hoof van die Nasionale...

Can I download this Podlitiek episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!