Ep. 273 - Musk se nuwe party en Ramaphosa wil meer as 90 dae kry episode artwork

EPISODE · Jul 2, 2025 · 33 MIN

Ep. 273 - Musk se nuwe party en Ramaphosa wil meer as 90 dae kry

from Podlitiek · host Podmedia

In hierdie episode gesels die Podlitiek span oor Trump wat geskerts (of is dit gedreig?) het dat Elon Musk na Suid-Afrika gedeporteer moet word. Musk is op sy beurt vasbeslote om 'n nuwe politieke party in die VSA te stig wat strenger fiskale beheer sal voorstaan. Intussen het die Suid-Afrikaanse regering ekstra tyd versoek om 'n handelsooreenkoms met die VSA te beding voordat heffings inskop.Podlitiek word aangebied deur:Louis BoshoffErnst van Zyl Arno Roodt

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 2, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Ep. 273 - Musk se nuwe party en Ramaphosa wil meer as 90 dae kry

0:00 33:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 33 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on July 2, 2025.

Can I download this Podlitiek episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!