Ep. 284 - Chinese, Irannese en Russe in die water en Amerika raak al kwater episode artwork

EPISODE · Jan 14, 2026 · 27 MIN

Ep. 284 - Chinese, Irannese en Russe in die water en Amerika raak al kwater

from Podlitiek · host Podmedia

Tannie Angie se vloot oefen saam met die anti-Westerse magte (of voorsien ten minste die water vir hulle om in te oefen). Gerugte dat die Irannese skepe op die laaste nippertjie moes onttrek, blyk toe vals te wees. Intussen besluit die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers om AGOA te verleng, maar dis nog 'n oop vraag of Suid-Afrika steeds ingesluit sal wees.Die Podlitiek-span bestaan uit:Ernst van ZylArno RoodtLouis Boshoff

NOW PLAYING

Ep. 284 - Chinese, Irannese en Russe in die water en Amerika raak al kwater

0:00 27:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 27 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on January 14, 2026.

What is this episode about?

Tannie Angie se vloot oefen saam met die anti-Westerse magte (of voorsien ten minste die water vir hulle om in te oefen). Gerugte dat die Irannese skepe op die laaste nippertjie moes onttrek, blyk toe vals te wees. Intussen besluit die Amerikaanse...

Can I download this Podlitiek episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!