Ep. 29 - Facebook geskok , Die DA se onderrok en by Coligny gejok episode artwork

EPISODE · Jan 22, 2019 · 23 MIN

Ep. 29 - Facebook geskok , Die DA se onderrok en by Coligny gejok

from Podlitiek · host Podmedia

Die kontemporêre Suid-Afrika vandag kan mooi beskryf word deur die bekende woorde van Charles Dickens. Ons land beleef werklik terselfde tyd die beste van tye asook die ergste van tye. Tye van wysheid en tye van dwaasheid. Hierdie week bespreek Podlitiek vier van due gebeure in hierdie kontrasterende tye naamlik die skokkende Facebook video van die afgelope week, die DA se verkiesingsveldtog en die beweerde onthullings oor die Coligny moordsaak.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.orgPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapple

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 22, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Ep. 29 - Facebook geskok , Die DA se onderrok en by Coligny gejok

0:00 23:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 23 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on January 22, 2019.

Can I download this Podlitiek episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!