Ep. 34 - Kampus ontwrigtings, DA se manifes gee rillings & Kodwa se beskuldigings episode artwork

EPISODE · Feb 27, 2019 · 25 MIN

Ep. 34 - Kampus ontwrigtings, DA se manifes gee rillings & Kodwa se beskuldigings

from Podlitiek · host Podmedia

Soos die Prediker sê, daar is ‘n tyd en ‘n plek vir alles. 'n Tyd om af te breek, 'n tyd om te bou, 'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag. Vandag se episode van Podlitiek bring vir jou al die gebou en gebreek en die gelag en gehuil van Suid-Afrika se politiek van hierdie afgelope week. Daniël, Paul en Daniel kyk hierdie week na die ontwrigtings op ons kampusse, die DA se 2019 verkiesingsmanifes en die beskuldigings teen ANC woordvoerder Zizi Kodwa.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

NOW PLAYING

Ep. 34 - Kampus ontwrigtings, DA se manifes gee rillings & Kodwa se beskuldigings

0:00 25:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 25 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on February 27, 2019.

What is this episode about?

Soos die Prediker sê, daar is ‘n tyd en ‘n plek vir alles. 'n Tyd om af te breek, 'n tyd om te bou, 'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag. Vandag se episode van Podlitiek bring vir jou al die gebou en gebreek en die gelag en gehuil van Suid-Afrika...

Can I download this Podlitiek episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!