Ep. 35 - Volg ons Venezuela beleid, Kwotas verwyt, Rommel rond gesmyt episode artwork

EPISODE · Mar 6, 2019 · 26 MIN

Ep. 35 - Volg ons Venezuela beleid, Kwotas verwyt, Rommel rond gesmyt

from Podlitiek · host Podmedia

Soos EFF-geaffilieerde studente op Kovsies die rommel stuk vir stuk uit die asblik haal en op die vloer strooi, bring die Podlitiek-span hierdie week Suid-Afrika se nasionale skandale een vir een na vore. Hierdie week bespreek hulle Ace Magashule en sy delegasie se besoek aan die beleërde Venezuela, die belaglikhede wat kop uitsteek rakende sportkwotas, en Eckhard Binding, die Kovsie wat die rommel stukkie vir stukkie weer terug in die asblik gegooi het.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 6, 2019

Embed this episode

Ready to play

Ep. 35 - Volg ons Venezuela beleid, Kwotas verwyt, Rommel rond gesmyt

0:00 26:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 26 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on March 6, 2019.

Can I download this Podlitiek episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!