EPISODE · Mar 27, 2019 · 26 MIN
Ep. 38 - AfriForum en VF Plus, Friedman se woorde betwis & BLF se logika vermis
from Podlitiek · host Podmedia
In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek span leuens, verdomde leuens en BLF persverklarings. Ons kyk meer na die dispuut tussen AfriForum en die VF Plus, Daniel Friedman se uitlating by die Ahmed Kathrada Stigting se paneelbespreking asook die BLF se bewering dat die Weste siklone veroorsaak.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
NOW PLAYING
Ep. 38 - AfriForum en VF Plus, Friedman se woorde betwis & BLF se logika vermis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.