EPISODE · May 29, 2019 · 27 MIN
Ep. 47 - Die inhuldiging is lank, Zuma en die regsbank & Moakes bedank
from Podlitiek · host Podmedia
Na afloop van die inhuldiging van President Cyril Ramaphosa keer die Suid-Afrikaanse politieke siklus weer terug na sy ou normaal. Hierdie week ondersoek diePodlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël juis hierdie inhuldiging, en ‘n paar andergebeure wat die afgelope week se nuus gedomineer het.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
Embed this episode
NOW PLAYING
Ep. 47 - Die inhuldiging is lank, Zuma en die regsbank & Moakes bedank
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.