Ep 50: SLHM - Mila Guy, Simoné Pretorius (Née Nortmann) en So episode artwork

EPISODE · May 17, 2020 · 1H 37M

Ep 50: SLHM - Mila Guy, Simoné Pretorius (Née Nortmann) en So

from SO LOOP HY MAAR

As jy nie een van hierdie twee gesigte herken nie, is jy dalk nie Afrikaans nie...   Mila Guy en Simoné Pretorius (née Nortmann) is twee darlings of the South African screen. Tussen die twee van hulle, sluit hulle projekte onder andere in Hotel, Binnelanders, 7de Laan, Wonderlus, Vir die Voels, Liewe Kersfeesvader, Vuil Wasgoed, Keeping Score... om net 'n paar te noem.  Hulle word soms met mekaar verwar, dalk omdat beide só groot droom.    In hierdie episode van die @soloophymaar podcast, explore ons alles wat nie gewoonlik in onderhoude gedek word nie: hoe deal mens met envy? Is social media ego-BS? Waarnatoe is hulle op pad? Wie het op laerskool vir Faf de Klerk gedate en wie was hoofmeisie van hul skool? Hulle gesels oor hul huge ambisies en ek kry die gevoel hulle gaan dit wraggies alles afpull...   Luister gerus na hierdie impressive jong dames. Vonkels in die oë, fires in the spirit.   Enjoy! ⚡️

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 17, 2020

Embed this episode

Ready to play

Ep 50: SLHM - Mila Guy, Simoné Pretorius (Née Nortmann) en So

0:00 1:37:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 1 hour and 37 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on May 17, 2020.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!