Ep. 51 - SONA rigtingloos, Phumzile boos & Mkwebane sonder troos episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2019 · 22 MIN

Ep. 51 - SONA rigtingloos, Phumzile boos & Mkwebane sonder troos

from Podlitiek · host Podmedia

Daar is, na oorlewering, ‘n Chinese groet wat lui: “mag jy in interessante tye leef” - of dit ‘n seëngroet of ‘n vloekgroet is, sal die ontvanger maar self moet bepaal. Dit kom hierdie week weer duidelik na vore dat Suid-Afrikaners tans in interessante tye leef. In hierdie episode kyk die span na die onlangse staatsrede, Phumzile van Damme se Twitter uitbarsting asook die Openbare Beskermer se voortdurende stryd met Cyril Ramaphosa.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek

NOW PLAYING

Ep. 51 - SONA rigtingloos, Phumzile boos & Mkwebane sonder troos

0:00 22:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 22 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on June 26, 2019.

What is this episode about?

Daar is, na oorlewering, ‘n Chinese groet wat lui: “mag jy in interessante tye leef” - of dit ‘n seëngroet of ‘n vloekgroet is, sal die ontvanger maar self moet bepaal. Dit kom hierdie week weer duidelik na vore dat Suid-Afrikaners tans in...

Can I download this Podlitiek episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!