Ep. 53 - EFF rommel, ANC se Twitter geskommel & Grondonteiening oorrompel

EPISODE · Jul 10, 2019 · 27 MIN

Ep. 53 - EFF rommel, ANC se Twitter geskommel & Grondonteiening oorrompel

from Podlitiek · host Podmedia

Soos wat skole en universiteite heropen, blyk dit vir die Podlitiek-span asof die Suid-Afrikaanse nuussiklus ook uit sy effense hibernasie ontwaak het, en soos ‘n honger beer die strate van Suid-Afrika op en af loop op soek na iets om te verorber. Gelukkig was daar hierdie afgelope week ‘n paar werklik sappige stories, wat vertel en gesels nodig gehad het. Vrees nie, Podlitiek-luisteraar - alle sappige stories word inderdaad in diepte bespreek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek

NOW PLAYING

Ep. 53 - EFF rommel, ANC se Twitter geskommel & Grondonteiening oorrompel

0:00 27:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

URL copied to clipboard!