Ep. 67 - Eskom gaan bly, Afrikaans by Maties gly & Guptas moet VSA vermy episode artwork

EPISODE · Oct 15, 2019 · 33 MIN

Ep. 67 - Eskom gaan bly, Afrikaans by Maties gly & Guptas moet VSA vermy

from Podlitiek · host Podmedia

Soos Pretoria in Jakaranda-bloeisels bedek word, gee die Podlitiek-span ‘n blikkie oor ‘n ander tipe pers, wanneer hulle hierdie week se nuus stories oorweeg, bespreek, en analiseer. Vandag kom die Konstitusionele Hof se uitsprake oor taal aan die Universiteit van Stellenbosch ter sprake, sowel as President Cyril Ramaphosa se ommekeer oor Eskom. Daar word ook vlugtig gekyk na die VSA se besluit om die Gupta-broers te swartlys, en die rol wat die internasionale sektor in hedenaagse politiek speel.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek

NOW PLAYING

Ep. 67 - Eskom gaan bly, Afrikaans by Maties gly & Guptas moet VSA vermy

0:00 33:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 33 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on October 15, 2019.

What is this episode about?

Soos Pretoria in Jakaranda-bloeisels bedek word, gee die Podlitiek-span ‘n blikkie oor ‘n ander tipe pers, wanneer hulle hierdie week se nuus stories oorweeg, bespreek, en analiseer. Vandag kom die Konstitusionele Hof se uitsprake oor taal aan die...

Can I download this Podlitiek episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!