Ep. 70 - Lesufi se sukkel somme en EFF dreig met bomme episode artwork

EPISODE · Nov 12, 2019 · 31 MIN

Ep. 70 - Lesufi se sukkel somme en EFF dreig met bomme

from Podlitiek · host Podmedia

Soos wat die jaar ‘n aftreeouderdom bereik, en die pers bloeiseltjies in Pretoria eerder onder die boom lê, as aan hulle hang, besef Podlitiek dat die rus nogsteeds maar min is vir die Suid-Afrikaanse nuusleser. Hierdie week is ‘n volbank van Podlitiek se viermanskap teenwoordig, en die stories waarna hulle kyk is die bomdreigemente wat die EFF gemaak het, die verkwisting van geld deur Panyaza Lesufi se departement in Gauteng, en die privaatvervolging van die moordenaars van Bafana ster Senzo Meyiwa.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 12, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Ep. 70 - Lesufi se sukkel somme en EFF dreig met bomme

0:00 31:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 31 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on November 12, 2019.

Can I download this Podlitiek episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!