EPISODE · Nov 19, 2019 · 31 MIN
Ep. 71 - De Ruyter op 'n witperd, Mmusi 'n party werd & Numsa is merde
from Podlitiek · host Podmedia
Terwyl vele Suid-Afrikaners oor die hele land by ons land se lughawens vas sit te danke aan die twee groot SAL stakings, is Podlitiek daar vir sy luisteraars om die wag by die lughawe met pret vinnig te verwyl. In hierdie episode kyk die Podlitiek-span na Eskom se nuwe hoof, Mmusi Maimane se gerugte nuwe politieke party asook die onstuimighede by SAL.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
NOW PLAYING
Ep. 71 - De Ruyter op 'n witperd, Mmusi 'n party werd & Numsa is merde
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.