EPISODE · Nov 26, 2019 · 27 MIN
Ep. 72 - Ferial laat ons lag, DA is met Lesufi sag & SAL weier ontslag
from Podlitiek · host Podmedia
Soos die SAL, vlieg Podlitiek weer - die verskil is natuurlik dat Podlitiek nie vir agt dae lank immobiel was nie, en dat Podlitiek nie verlede jaar ‘n verlies van meer as vyf miljard rand getoon het nie. Hierdie week bespreek die viermanskap van Podlitiek ‘n paar nuusgebeure wat Suid-Afrikaners se koerante en nuustoepassings oorheers het.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
What this episode covers

NOW PLAYING
Ep. 72 - Ferial laat ons lag, DA is met Lesufi sag & SAL weier ontslag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.