Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER episode artwork

EPISODE · Apr 20, 2021 · 1H 53M

Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER

from SO LOOP HY MAAR

There's an ocean between saying and doing'    Die eerste SO LOOP HY MAAR episode deur 'n gas-aanbieder is HIER 💚🤯💚   In die intro, word die 'Niel en Pietie GEFIRE!' ook verduidelik 😉😉   In hierdie geskiedkundige episode, interview die nuusverslaggewer - Nadine Theron - die ontdekkingsreisiger ('pioneering explorer'), Riaan Manser.    Nadine, jou belangstelling, moeite en finesse met hierdie episode is 'n riem onder die hart en dankie Riaan dat jy jou uitdagings, hart, idees en natuurlik AVONTURE in diepte deel: 5500 km se roei oor die Atlantiese oseaan; Fietsry rondom Afrika en deur drugged-up Liberiese tiener-rebelle aangehou word; 133 dae se roei van Afrika tot New York; Riaan en Vasti se near-death honeymoon op see. En meer.    Welkom aanboord!!!!!!!

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 20, 2021

Embed this episode

Ready to play

Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER

0:00 1:53:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 1 hour and 53 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on April 20, 2021.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!