Ep. 76 - Quest met die waarheid, Mkwebane dalk uit & Nuutste oor die grondstryd episode artwork

EPISODE · Jan 29, 2020 · 30 MIN

Ep. 76 - Quest met die waarheid, Mkwebane dalk uit & Nuutste oor die grondstryd

from Podlitiek · host Podmedia

In ‘n week waar die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering in Davos leiers van oraloor byeen bring, kom die Podlitiek-span van oral oor Pretoria bymekaar om te kyk na alles en nog wat in die Suid-Afrikaanse politiek. Hierdie week val die vergrootglas op die uitlatings van bekende CNN-joernalis Richard Quest oor Suid-Afrika, die proses wat van stapel gestuur is om die Openbare Beskermer te verwyder, en die nuutste verwikkelings rondom die onteiening sonder vergoeding kwessie.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

NOW PLAYING

Ep. 76 - Quest met die waarheid, Mkwebane dalk uit & Nuutste oor die grondstryd

0:00 30:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 30 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on January 29, 2020.

What is this episode about?

In ‘n week waar die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering in Davos leiers van oraloor byeen bring, kom die Podlitiek-span van oral oor Pretoria bymekaar om te kyk na alles en nog wat in die Suid-Afrikaanse politiek. Hierdie week val die...

Can I download this Podlitiek episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!