Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied

EPISODE · Apr 8, 2020 · 32 MIN

Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied

from Podlitiek · host Podmedia

Grendelstaat is in sy tweede week, en, alhoewel hulle, tot hul ergernis, nie deur die regering as ‘n noodsaaklike diens beskryf word nie, het Podlitiek besluit om nou maar in elk geval hul diens aan die publiek aan te hou lewer. Daarom, vanuit alle hoeke van die ou Transvaal, bring die vier paneliste van Podlitiek hierdie episode aan die luisteraar, waar hulle oudergewoonte die nuusgebeure van die week onder die vergrootglas plaas.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

NOW PLAYING

Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied

0:00 32:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

URL copied to clipboard!