EPISODE · Apr 15, 2020 · 28 MIN
Ep. 86 - Kwarentyn word uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek & Bernie Onttrek
from Podlitiek · host Podmedia
Vir bewoners van planeet aarde sal die uitdrukking “ek ry maar met Jan Tuisbly se karretjie” ongelukkig vir die volgende paar jaar ‘n ongemaklike herinnering of twee ontlok. Alhoewel hulle dit eintlik van die heel begin af voorspel het, was die Podlitiek-span nietemin redelik hartseer oor die nuus dat hulle mekaar eers weer in Meimaand van naderby sal kan aanskou. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
Embed this episode
Ready to play
Ep. 86 - Kwarentyn word uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek & Bernie Onttrek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.