Ep. 88 - Velkleur bly maatstaf, Honger in die pad af & SASCO teen aanlyn-klasdraf episode artwork

EPISODE · May 6, 2020 · 32 MIN

Ep. 88 - Velkleur bly maatstaf, Honger in die pad af & SASCO teen aanlyn-klasdraf

from Podlitiek · host Podmedia

Na ‘n week van radiostilte keer Podlitiek terug om die politiek vir luisteraars te ontnonsens. Wat die werklike verskil tussen fase 4 en fase 5 is, blyk niks meer as ‘n 3 ure draf-venster te wees nie, maar met alle grappies vir eers op ‘n stokkie, oorweeg Podlitiek spitsvondig en skerpsinnig die moontlike uitdagings wat die huidige status quo vir Suid-Afrika inhou. Die week kyk hulle na die onlangse hofuitspraak waar beslis is dat ras tog ‘n maatstaf mag wees by die toedeling van hulp, na dreigende hongersnood, en hulle spoel die mond uit oor opposisie teen aanlynklasse. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 6, 2020

Embed this episode

Ready to play

Ep. 88 - Velkleur bly maatstaf, Honger in die pad af & SASCO teen aanlyn-klasdraf

0:00 32:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 32 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on May 6, 2020.

Can I download this Podlitiek episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!