Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op episode artwork

EPISODE · May 20, 2020 · 22 MIN

Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op

from Podlitiek · host Podmedia

Die verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz, die drie deelnemers aan vandag se Podlitiek-episode. In ‘n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se besigheidsreddingproses een kollosale mislukking skyn te wees, hoe gesaghebbende kenners se menings rakende Covid-19 opsy geskuif word, en hoe litigasie rakende die pandemie in Suid-Afrika besig is om op te hoop.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

NOW PLAYING

Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op

0:00 22:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 22 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on May 20, 2020.

What is this episode about?

Die verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz, die drie deelnemers aan vandag se Podlitiek-episode. ...

Can I download this Podlitiek episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!