Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel episode artwork

EPISODE · May 27, 2020 · 24 MIN

Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel

from Podlitiek · host Podmedia

Soos ‘n lelie wat lyk asof hy wil-wil blom, is Suid-Afrika stadig maar seker besig om oop te maak, na die Covid-winter wat ons almal in ons huise vasgesneeu het. Hierdie veranderinge lei tot dikwels nuuswaardige gebeure, gebeure waarop die paneel van Podlitiek graag hul kommentaar duidelik wil stel. In vandag se episode praat Ernst van Zyl, Paul Maritz, en Daniël Eloff oor die president se onlangse toespraak, skole wat begin oopmaak, en die geweld waaraan hierdie inperkingstyd gekenmerk sal word.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 27, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel

0:00 24:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podlitiek?

This episode is 24 minutes long.

When was this Podlitiek episode published?

This episode was published on May 27, 2020.

Can I download this Podlitiek episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!