EPISODE · Jul 1, 2020 · 32 MIN
Ep. 96 - Taxis vol, koffers leeg & plaasmoorde is haat pleeg
from Podlitiek · host Podmedia
In die virtuele ateljee vir die nuuste episode van Podlitiek is Hermann Pretorius en Daniël Eloff. Die span bespreek die spanning tussen die taxibedryf en Fikile Mbalula, Tito Mboweni se noodbegroting asook die DA wat vra dat plaasmoorde as 'n haatmisdaad geklassifiseer word. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
What this episode covers

NOW PLAYING
Ep. 96 - Taxis vol, koffers leeg & plaasmoorde is haat pleeg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.