EPISODE · Mar 6, 2019 · 57 MIN
Episode 15 : So Loop Hy Maar - Die Koningin van Engeland se Troon en So
from SO LOOP HY MAAR
Ons verwelkom vir twee nuwe gaste, komediant en aktrise Anne Hirsh, asook Jaco Nothnagel, bemarker en vervaardiger van Marche Media. Ons praat oor die vermaaklikheidsbedryf oor die algemeen, agente, die Koninkryk van Engeland en hulle "Game of Thrones" gewoontes, gades wat rondsweef in die huis en alles wat min of meer daarmee te doen het. Geniet dit!
Embed this episode
Ready to play
Episode 15 : So Loop Hy Maar - Die Koningin van Engeland se Troon en So
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.