EPISODE · Feb 27, 2022 · 4 MIN
Episode 20 - Is daar enige verskille tuseen Christen-wees en Dissipel-wees?
from Gedagtes oor dissipelskap · host Deon Loots
In die episode verduidelik ek dat daar volgens die Bybel in werklikheid geen verskil tussen die twee begrippe is nie. Dit het ongelukkig wel deur die loop van die tyd so geword dat mense verskillende betekenisse daaraan gegee het. In werklikheid is daar geen keuse of opsie om of vir die een of die ander te kies nie. Die wat Christus wil volg, kan Hom net op een manier volg en dit is deur dit heelhartig te doen.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 20 - Is daar enige verskille tuseen Christen-wees en Dissipel-wees?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.