Gedagtes oor dissipelskap podcast artwork

PODCAST · religion

Gedagtes oor dissipelskap

Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Apr 12, 2025 · Source feed

  1. 167

    Luister - sodat dit goed kan gaan

    In die episode gesels ek daaroor dat dit veral vir God daaraoor gaan dat ons na Hom sal leer luister, sodat Hy werklik vir ons ''n God kan wees wat vir ons sorg.

  2. 166

    God ken jou beter as wat jy jouself ken

    In die episode gesels ek oor hoe en waarom God ons geskep het soos ons is en hoe Hyons wil gebruik soos ons is.

  3. 165

    Liefde maak heel

    In die episode gesels ek oor wat dit beteken om deur Jesus en soos Jesus in liefde te leef.

  4. 164

    Om te leef soos Jesus gelewe het

    In die episode gesels ek oor hoe ons al groeiend kan leer leef soos wat Jesus geleef het

  5. 163

    Jy het reeds alles ontvang wat nodig is...

    In die episode gesels ek oor hoe ons 'n lewe kan lei wat God se naam verheerlik.

  6. 162

    God altyd besig om te herstel, te bemagtig, te versterk en om jou steweig te laat staan

    In die episode gesels ek oor hoe God ons beskerm, herstel en in sy krag laat leef.

  7. 161

    Gasvryheid en diens met liefde

    In die episode gesels ek oor hoe ons God verteenwoordig deur ons gasvryheid, diens, woorde en optrede.

  8. 160

    Lewe deur die Gees

    In die episode gesels ek oor wat dit inhou om werklik deur die Gees te lewe, of die Gees toe te laat om jou gedrag te bepaal,sodat die vrug van die Gees in jou lewe na vore kan kom.

  9. 159

    Seën almal wat op jou pad kom

    In die episode gesels ek oor die belangrikheid daarvan om vir alle mense tot seën te wees.

  10. 158

    Wat beteken dit om heilig te leef?

    In die episode gesels ek oor wat dit van ons vra as God sê :Wees heilig, want Ek is heilig.

  11. 157

    Alles wat goed is vir jou

    In die episode gesels ek oor hoe God alles wat goes is met jou deel en hoe jy kan seker maak dat jy dit alles ontvang.

  12. 156

    God dink nooit meer aan jou sonde nie

    In die episode gesels ek oor wat die versoeningswerk van Christus vir ons van dag tot dag beteken.

  13. 155

    Gaan God se RUS binne

    In die episode gesels ek oor wat dit beteken om God se rus binne te gaan, of om volledig in Hom tot rus te kom.

  14. 154

    Dink aan jouself as 'n kanaal van God se liefde

    In die episode gesels ek oor hoe God sy oorspronklike bedoeling in ons kom herstel, sodat ons weer kanale van God se liefde kan word wat God se heerlikheid uitstraal.

  15. 153

    Verlos om voluit te kan leef

    In die episode gesels ek oor wat verlossing alles vir ons beteken en inhou.

  16. 152

    God vra net wat hy alreeds gegee het

    In die episode gesels ek oor hoe God alles vir ons gee wat ons nodig het, en dan net van ons vra wat Hy alreeds aan ons gegee het.

  17. 151

    Kan mens altyd bly wees?

    In die episode gesels ek oor hoe ons kan leer om blydskap in God sy nabyheid en aanraking te vind.

  18. 150

    Geroep vir...?

    In die episode gesels ek oor een van die groot redes waarom ons deur God geroep word.

  19. 149

    Liefde genees - wag op Hom

    In die episode gesels ek oor hoe God se liefde genesend kan werk in tye van hartseer, verlies of trauma.

  20. 148

    Wat beteken die opstanding vir jou?

    In die episode gesels ek oor die rede vir die kruis en die opstanding en dit wat God daardeur wou bereik.

  21. 147

    Christus kom om VREDE te herstel

    In die episode gesels ek daaroor dat God se doel in ons lewens is om dit weer met sy vrede te vul, sodat ons weer volgens sy bedoeling kan leef.

  22. 146

    Jou DOEL op aarde

    In die episode gesels ek oor wat ons werklike doel is hier op aarde.

  23. 145

    Geseën om te seën

    In die episode gesels ek oor hoe ona kan deel kry aan die seën van God om dan weer tot seën vir ander te wees.

  24. 144

    Ek leef nie meer nie...

    In die episode gesels ek oor wat Paulus bedoel as hy sê dat hy nie meer leef nie, maar Christus leef in hom.

  25. 143

    Ons enigste "wapen`'

    In die episode gesels ek oor hoe ons as kinders van God aanvalle, kritiek of ook lof en prys wat na ons kant toe kom, kan hanteer

  26. 142

    Die Gees maak van jou iemand wat eg mens is.

    In die Episode gesels ek oor hoe die Gees ons bekwaam maak om die mense te kan wees wat God bedoel het dat ons moet wees.

  27. 141

    Ontspan in God se liefde

    In die episode gesels ek oor wat dit inhou om tuis te kom in die liefde van God .

  28. 140

    God kies die wat swak en onbelangrik lyk

    In die episode gesels ek oor hoe God mense kies vir take wat Hy gedoen wil hê.

  29. 139

    Goed vir ALLE MENSE

    In die episode gesels ek oor wat dit beteken om as geëndes van God te leef, wat weer vir ander tot seën is - en daarom te leef as iemand wat altyd bedink wat goed is vir alle mense.

  30. 138

    NIKS kan jou skei van God se liefde nie

    In die episode gesels ek oor hoekom ons nie geskei kan word van God se liefde nie en oor die impak wat dit op ons het.

  31. 137

    Om vir God te lewe

    In hierde episode gesels ek oor die feit dat ons met Christus verenig is, dat Hy IN ONS kom woning maak het, om ons sodoende toe te rus en te bemagtig om vir Hom te kan leef die doel waarvoor ons geskep is.

  32. 136

    Om uit genade te leef

    In die episode gesels ek oor wat dit beteken om elke dag vanuit genade te leef.

  33. 135

    Wat is die heel. belangrikste in jou lewe?

    In die episode gesels ek oor dit wat ek glo die heel belangrikste in elke kind van God se lewe is.

  34. 134

    Gebed vir jouself en vir jou geliefdes

    In die episode gesels ek oor hoe ons vir onsself en mekaar kan bid.

  35. 133

    S4 Episode 1. Kersfees 2025

    In hierdie episode gesels ek so bietjie oor Kersfees, ons gesindheid tydens Kersfees, hoe beleef ons vrede in die tyd.

  36. 132

    S3 Episode 49 - God se teenwoordigheid verander alles

    In die episode gesels ek oor hoe God se teenwoordigheid 'nverskil in ons lewens maak.

  37. 131

    S3 Episode 48 - Wat les jou dors?

    In die episode gesels ek oor hoe God in werklikheid die enigste Bron is wat ons diepste dors kan les.

  38. 130

    S3 Episode 47 - God is in alles!

    In die episode gesels ek oor die werklikheid van God se teenwoordigheid by ons; selfs al ervaar ons dit nie altyd nie.

  39. 129

    S3 Episode 46 - Is jy bang vir die dood?

    In die episode gesels ek oor ons verganklikheid (hier op aarde) en hoekom dit nie nodig is om bang te wees vir die dood nie.

  40. 128

    S3 Episode 45 - Here, kom my gou te hulp!

    In die episode gesels ek oor hoe en hoekom ons met vrymoedigheid na God kan uitroep wanneer dit voel asof alles teen ons gedraai het.

  41. 127

    S3 Episode 44 - Wees stil en wag op Here

    In die episode gesels ek oor wat dit inhou om jou vreugde in God te vind en op Hom te wag

  42. 126

    S3 Episode 43 - Uit Hom, ''n stroom van genietinge!

    In die spisode gesels ek oor hoe God vir ons 'n fontein van lewe en nuutheid kan wees.

  43. 125

    S 3 Episode 42 - Die Here trek 'n laer rondom jou

    In die episode gesels ek oor wat dit beteken dat God se kinders geen gebrek ly aan dit wat goed is nie.

  44. 124

    S3 Episode 41 - God se Woord skep lewe in jou

    In die episode gesels ek oor hoe God deur sy Woord skep, beide in die natuur en in ons lewens.

  45. 123

    S3 Episode 40 - God stel belang in jou...

    In die episode gesels ek oor God se betrokkenheid by ons van dag tot dag.

  46. 122

    S3 Episode 39 - My tye is in U hand

    In die episode gesels ek oor God se betrokkenheid by ons lewens.

  47. 121

    S 3 Episode 38 - Die een konstante in jou lewe - God se goedgesindheid

    In die episode gesels ek oor God se goedgesindheid teenoor jou en hoe dit nooit kan verander nie.

  48. 120

    S 3 Episode 37 - Hoe leef mens in aanbidding?

    In die episode gesels ek oor wat 'n lewe van aanbidding inhou.

  49. 119

    S3 Episode 36 - God is jou krag en skild

    In die episode gesels ek oor die feit dat God vir ons ''n bron van krag en 'n skild in moeilike tye is.

  50. 118

    S3 Episode 35 - God is my lig, ten spyte van...

    In die episode gesels ek oor die verskil wat God se teenwoordigheid in ons lewens maak.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.

HOSTED BY

Deon Loots

Frequently Asked Questions

How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?

Gedagtes oor dissipelskap currently has 50 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Gedagtes oor dissipelskap about?

Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.

How often does Gedagtes oor dissipelskap release new episodes?

Gedagtes oor dissipelskap has 50 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Gedagtes oor dissipelskap?

You can listen to Gedagtes oor dissipelskap on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Gedagtes oor dissipelskap?

Gedagtes oor dissipelskap is created and hosted by Deon Loots.
URL copied to clipboard!