EPISODE · Nov 3, 2023 · 35 MIN
Episode 3: Sy is perfek.
from SPEAK Podcast | Real stories, Real people · host Leandi Senekal
Mighael is op pad terug Potch toe om Dalene te ondersteun nadat haar water gebreek het. Hulle vertel van die rustigheid wat hulle ontvang en hoe Isabella op 7 Maart 2023 die lewe in gebring is. WAARSKUWING: In hierdie episode gesels ons oor 'n keisersnit, prematuur geboorte en die trauma waardeur diegene betrokke gaan. Daar word ook verwys na die mediese prosedures wat gebruik is om klein Isabella se lewe te red. Neem dit asseblief in ag voordat u na hierdie episode luister.
NOW PLAYING
Episode 3: Sy is perfek.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m