Episode 36: So Loop Hy Maar, Dirk Agenbag - Digital Genius - En So episode artwork

EPISODE · Dec 20, 2019 · 1H 24M

Episode 36: So Loop Hy Maar, Dirk Agenbag - Digital Genius - En So

from SO LOOP HY MAAR

'Al wat ek gedink het, was hou Steven Kitshoff van my?'  Een van die mees fassinerende podcasts waarvan ek al deel was.  Of jy al op vakansie is, of tot Kersfees nog werk, hierdie episode neem jou op 'n journey. Dirk Agenbag is 'n digital creative director by die ad agency, TBWA\Hunt\Lascaris in Johannesburg.  Ek het altyd van hom geweet - sy gutsy, hilarious social media posts raakgesien en gewonder of helfte van Kaapstad op hom verlief is.  Dirk het die hele Rugby World Cup saam met die Springbokke getoer (en gewerk) en hy share ook sy ervaringe met die Bokke.  Hoe impressive iemand is, kan van 'n afstand intimiderend wees. Tot julle connect en jy die mens agter jou indruk ontmoet...  Van die grootste creative geniuses het ook mental health challenges. En ek het finally goeie-quality audio begin uitfigure 😉💫

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 20, 2019

Embed this episode

Ready to play

Episode 36: So Loop Hy Maar, Dirk Agenbag - Digital Genius - En So

0:00 1:24:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 1 hour and 24 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on December 20, 2019.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!