Episode 4: Lochner de Kock episode artwork

EPISODE · Apr 15, 2022 · 1H 8M

Episode 4: Lochner de Kock

from Nostalgooi · host Jacques Basson

Lochner de Kock erken dat hy nooit geweet het wat hy wil doen nie. Toe doen hy maar sy naam gestand. Die naam Lochner is afgelei van die Skotse riddersnaam ‘Lochinvar’, en ’n ridder moet dien. Lochner dien al vir bykans 50 jaar Suid-Afrikaanse gehore, hetsy as akteur, sanger, omroeper, skrywer of sjef. Hy was selfs ’n sweefstokkunstenaar in ’n Londense sirkus! Praat van veelsydigheid! Sy eerste liefde bly egter die verhoog. Want, sê Lochner, die verhoog het geen grense nie, en hy put sy inspirasie uit die wisselwerking van emosies tussen akteur en gehoor.

NOW PLAYING

Episode 4: Lochner de Kock

0:00 1:08:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nostalgooi?

This episode is 1 hour and 8 minutes long.

When was this Nostalgooi episode published?

This episode was published on April 15, 2022.

What is this episode about?

Lochner de Kock erken dat hy nooit geweet het wat hy wil doen nie. Toe doen hy maar sy naam gestand. Die naam Lochner is afgelei van die Skotse riddersnaam ‘Lochinvar’, en ’n ridder moet dien. Lochner dien al vir bykans 50 jaar Suid-Afrikaanse...

Can I download this Nostalgooi episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!