EPISODE · Nov 10, 2023 · 49 MIN
Episode 4: "Small victories"
from SPEAK Podcast | Real stories, Real people · host Leandi Senekal
Isabella se geboorte was maar net die begin. Die dokters en verpleegsters doen vir 92 dae hul bes om te verseker dat Isabella aan die lewe bly en aanhou groei. Mighael en Dalene vat dinge dag vir dag totdat hulle uiteindelik vir Isabella kan huis toe vat! WAARSKUWING: In hierdie epiosde word daar verwys na die dood van 'n baba, mediese prosedures asook die traumatiese gebeure wat in 'n Neonatale Intensiewe Sorgeenheid (NICU) kan plaasvind. Neem dit asseblief in ag voordat u na hierdie episode luister.
NOW PLAYING
Episode 4: "Small victories"
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m