EPISODE · Jul 17, 2022 · 5 MIN
Episode 40 - Die ware God kan nooit enigiemand teleurstel nie.
from Gedagtes oor dissipelskap · host Deon Loots
In die episode probeer ek aandui hoe mense wat teleurgesteld is in God, in werklikheid net met hulle eie prentjie van wie God is, of veronderstel is om te wees volgens hulle, teleurgesteld is. Die wat God self leer ken vir wie Hy werklik is, sal nooit in Hom teleurgestel word nie; daar sal eerder altyd nuwe verrassings en ontdekkings van sy goedheid, grootsheid en liefde wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 40 - Die ware God kan nooit enigiemand teleurstel nie.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.