Episode 42: So Loop Hy Maar, Hugo Ludik en So episode artwork

EPISODE · Mar 22, 2020 · 2H 30M

Episode 42: So Loop Hy Maar, Hugo Ludik en So

from SO LOOP HY MAAR

  Hy't al in Nieu-Seeland rugby gespeel, vir Namibië in die World Cup krieket gespeel, hy was in die musiekgroep ADAM en nou's hy 'n musiekvervaardiger met 'n amazing studio, Muse Studios, in Johannesburg (waar ons hierdie episode opgeneem het - dalk nóg gaan opneem - en die klank is AMAZING!)   Hugo Ludik is die tipe ou wie almal op Hoërskool Windhoek en Huis Marais-koshuis op Stellenbosch probably gelove het. (En as hulle nie het nie, sal hulle heel moontlik nou: Die man se positiewe energie verwelkom jou, omhels jou en steek jou aan.)   Praat van aansteek, ons het die Corona-virus met onkundige respek benader, gepraat oor toe Hugo teen Kevin Pietersen krieket gespeel het en gesels oor die lesse wat die lewe aanhou uitdeel... Dít alles terwyl ons 2 keer live op sy Instagram was — hou aan luister wanneer ons twee, as 30-somethings, social-media op die lug ontsyfer — ons vind gou weer ons vloei...   Luister hierdie gerus in sarsies: Nou, vanmiddag, nóg 'n stuk voor jy gaan slaap, in die verkeer, saam met jou partner (of vriend of hond of op jou eie), in die kombuis, die badkamer, ag, vat hierdie episode (van moerse geselskap) sommer oral.   Óf luister dit in een, self-geïsoleerde, maraton-sessie.   Yes. Doen eerder dit ⚡️   Ps. SO LOOP HY MAAR sal mik om die volgende episode onder 2 ure te hou - dis moeilik om dinge kort te knip as dit so lekker gaan ;-)    Pps. Ek het eers ná die tyd rêrig besef dat hierdie close proximity met iemand anders nie die mees verantwoordelike idee was nie. Time to stay at home.    Ppps. Hierdie caption het langer gevat as 'n Geskiedenis langvraag in Graad Elf... Was dit worth it..?  Download, druk play en besluit vir jouself.   😉🇳🇦🏉🎸💙🎙🏏🇿🇦

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 22, 2020

Embed this episode

Ready to play

Episode 42: So Loop Hy Maar, Hugo Ludik en So

0:00 2:30:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 2 hours and 30 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on March 22, 2020.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!