EPISODE · Jul 26, 2026 · 39 MIN
Die Bybel Gister En Vandag - Episode 44 – Die sewe briewe van Openbaring
from GROOTfm 90.5 · host Dr. Zander van der Westhuizen en Prof. Chris de Wet
26 Julie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet Openbaring 2 & 3 wat gerig is aan die sewe gemeentes in klein-Asië (vandag se Turkye). Hulle gee agtergrond oor die gemeentes - wat jy vandag steeds kan besoek. Die konteks van die stede help ons om die briewe beter te verstaan en te leer wat die rykdom van die Bybel inhou as ons dieper delf. Hulle gesels ook oor die nuwer navorsing rondom die briewe en die argeologie van die stede.
Embed this episode
Ready to play
Die Bybel Gister En Vandag - Episode 44 – Die sewe briewe van Openbaring
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.