Episode 5: Anton Goosen episode artwork

EPISODE · Apr 29, 2022 · 1H 28M

Episode 5: Anton Goosen

from Nostalgooi · host Jacques Basson

Anton Goosen staan nie verniet as ‘Liedjieboer’ bekend nie. Hy het letterlik as kind op ’n kleinhoewe begin musiekmaak, waar die plaashulp, Jantjie (Lui dit ’n klokkie?), hom geleer melk, rook en kitaarspeel het! ’n Meer plat op die aarde mens is daar nie, maar Goosen se musiek is allermins platvloers. Hy is diep, met ’n ontsaglike kennis van musiek. En, ’n fenominale vermoë as liedjieskrywer. Sy musiek het dikwels die owerhede uitgedaag, soos ‘Boy Van Die Suburbs’, wat meer as 80,000 kopieë verkoop het, maar aanvanklik byna verban was. Wat die gebruik van ironie om protes aan te teken teen sosiale ongeregtighede betref, kan Goosen met reg bestempel word as die Bob Dylan van Afrikaans.

NOW PLAYING

Episode 5: Anton Goosen

0:00 1:28:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nostalgooi?

This episode is 1 hour and 28 minutes long.

When was this Nostalgooi episode published?

This episode was published on April 29, 2022.

What is this episode about?

Anton Goosen staan nie verniet as ‘Liedjieboer’ bekend nie. Hy het letterlik as kind op ’n kleinhoewe begin musiekmaak, waar die plaashulp, Jantjie (Lui dit ’n klokkie?), hom geleer melk, rook en kitaarspeel het! ’n Meer plat op die aarde mens is...

Can I download this Nostalgooi episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!