EPISODE · Nov 6, 2022 · 5 MIN
Episode 56 - Om met ontsag voor God te lewe.
from Gedagtes oor dissipelskap · host Deon Loots
In die episode gesels ek daaroor dat mense wat vir God leer ken en ontsag vir Hom het, nie meer probeer om vir God te oortuig om te doen wat hulle graag gedoen wil hê nie. Hulle aanvaar dat dit wat God vra en doen, ook vir en van my, die beste vir my is.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 56 - Om met ontsag voor God te lewe.
0:00
5:06
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
jacostrydom
Jaco Strydom gesels met vreemde wesens oor eienaardige dinge
Alles Uniek Potgooi
Henriete
Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan.Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring.Ons gesels oor die Woord van God, ons bid saam en ons Worship saam. Ons gesels oor heel word, vol word en weer vol blydskap word.Ons huidige programme sluit in:🎙️Joernaal van 'n oorwinnaarVerskeie aanbieders deel met ons hul eie unieke stories van oorwinning, waaruit jy in Jou daaglikse lewe kan baatvind en leer dat daar ook oorwinning vir jóú is.🎙️Gevorm deur die PottebakkerStories uit die werkswinkel van 'n pottebakker, waar ons leer wat dit regtig beteken om gevorm te word deur die Ware Pottebakker. Feite wat Jou anders laat begin kyk na ons liefdevolle Vader. Christelle vertel vir ons in diepte meer oor die geheimenisse rondom pottebakkery. Fisiese en geestelik.🎙️Alles Uni
Vita Dei Podcast
Riekert Botha
Vita Dei is 'n bedeining wat beteken "die lewe van God" en dit kom uit Johannes 1:4 waar dit oor Jesus sê "in Hom was lewe en die lewe is die lig van die mense." Vir enige terugvoering of vrae, kontak gerus [email protected].
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Gedagtes oor dissipelskap?
This episode is 5 minutes long.
When was this Gedagtes oor dissipelskap episode published?
This episode was published on November 6, 2022.
Can I download this Gedagtes oor dissipelskap episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!