Episode 57: So Loop Hy Maar - Francois van Coke en So ⚡️💚🚀 episode artwork

EPISODE · Jul 6, 2020 · 2H 8M

Episode 57: So Loop Hy Maar - Francois van Coke en So ⚡️💚🚀

from SO LOOP HY MAAR

Pietie probeer beskryf wat Fokofpolisiekar vir hom beteken het.  Steeds beteken... Dalk relate jy... Hierdie band, en die bands wat soos familielede van hulle voel, raam só baie oomblikke van betekenis. Pietie: Ek was 'n tiener-kind wat vraagtekens as uitroeptekens disguise het. Hoe minder ek sin gemaak het, hoe harder wou ek skree. Liewe genade. Deur die begeleiding van julle musiek - rou gees in note immortalize - het julle my al bygestaan deur transcendental euforie, sielswerende verliefdheid, geesverpletterende horries, kners-cringe skaamte, waansinnige skuld, angs, insecurity, selfsugtigheid, self-discovery, self-love, sterk-voel, laag-voel, hoog-voel, nugter-voel, dronk-voel, invisible voel, invincible voel, connected voel, verstaan-voel, verreik-voel, alleen voel, soos ál een voel.  Soos almal wíl voel. Alles gelyk voel.  Vir altyd voel. Musiek voel soms spiritueel: Asof dit jou verstaan. Gee nie om hoe uniquely weird of freakish of beautiful of horrible jy voel nie, jy voel aanvaar soos jy is.  Fokofpolisiekar doen dít.  Gee nie om of jou wese blóm of breek nie, jy kry goedkeuring. As Francois my hierdie potentially over-familiar gedagte sal gun, hierdie gesprek was asof ek 'n spirit brother ontmoet het. Of uit 'n vorige lewe onthou.  Een na wie ek nog altyd opkyk.  Francois is 'n reuse gees in nederige vlees. Die seun wat Cravenweek-rugby gespeel het, Meneer Belville was, met almal oor die weg gekom het, "te punk vir die rugby kids en te jock vir die punks was" het orals en nêrens ingepas.  Dalk relate jy... Baie dankie vir een van die hoogtepunte van my lewe my maat. 💚 *Download gesprek in bio

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 6, 2020

Embed this episode

Ready to play

Episode 57: So Loop Hy Maar - Francois van Coke en So ⚡️💚🚀

0:00 2:08:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 2 hours and 8 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on July 6, 2020.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!