Episode 58: So Loop Hy Maar - Gideon Lombard en So 🦄🎸🔥 episode artwork

EPISODE · Jul 14, 2020 · 3H 6M

Episode 58: So Loop Hy Maar - Gideon Lombard en So 🦄🎸🔥

from SO LOOP HY MAAR

Een van die intelligentste mense wat ek nóg ontmoet het.    Ek kan dit voel.   Hy het skoolgegaan in Namibië, Holland en Amerika.   Hy's al vir 10 jaar skoon van verslawing.   Hy samel tans fondse in en het ingekom vir sy MBA by die besigheidskool in Madrid, Spanje.   Hy sou argitektuur studeer - toe neem die lewe sy draaie.   Hy was al op verhoë, film en TV as akteur — tot relatief onlangs in die sepie "Suidooster". Hy komponeer musiek en speel kitaar. Hy doen boonop tans besigheidskonsultasie vir 'n groot voedselnywerheid in die Kaap.   Hierdie brein breek boksies...   Met 'n hart so sag soos sy brein sterk is, het sy luister- en waarnemingsvermoëns my sedert ons eerste ontmoeting bygebly.    Ek voel bevoorreg om met 'n liewe vriend te kan gesels.   Hy's nie die volgende Miles Davis nie. Nie die tweede Elon Musk nie.   Hy's die eerste Gideon Lombard.   ❤️

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 14, 2020

Embed this episode

Ready to play

Episode 58: So Loop Hy Maar - Gideon Lombard en So 🦄🎸🔥

0:00 3:06:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 3 hours and 6 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on July 14, 2020.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!