Episode 62: So Loop Hy Maar - Ludwig Binge en So 💙💜🖤 episode artwork

EPISODE · Aug 19, 2020 · 2H 39M

Episode 62: So Loop Hy Maar - Ludwig Binge en So 💙💜🖤

from SO LOOP HY MAAR

'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal...  Ek en die enigmatiese superforce akteur & skrywer, Ludwig Binge, reminisce oor die intimiteit (en soms kompleksiteit) van vriendskap, grootword, skooljare in verskillende jare maar dieselfde skool, universiteit, identiteit, liefde, verwarring, insecurity, die lewe, dood, karongelukke, euphoria, professional envy, pyn, angs, social media, drome, hoop, die toekoms, ouer word, menswees. En alles anders ook! 😉🎆   Een van die emosioneel-intelligentste mense wat ek al ooit ontmoet het (met 'n bonatuurlike fyn waarnemingsvermoë) - ek is onbeskryflik dankbaar vir hoe Ludwig mens laat voel.    Ek het hom op Hoërskool ontmoet (wat seker maar verwarrende jare vir baie mense is) en hy het my help tuis voel.  In myself, my ego, my onsekerhede.    Iemand wat mense uit die staanspoor met reuse respek hanteer en wie met sensitiwiteit en empatie met álmal en álles omgaan.    Ek het ongelooflike dankbaarheid vir die geduld en lesse wat hy my (dikwels sonder dat hy weet!) oor die jare geleer het.   My tjom, mag ons altyd, sóós altyd, deur alle vreugde en pyne aanhou saamlag ⚡️💚   Jy is 'n besonderse special mens en ek hoop jou idee van die hemel word waar 💙🐬   Ludwig Jar-Jar Machete Binge, ek is MOERSE LIEF VIR JOU MY TJOMMA!! ❤️⚡️🚀🚀🚀    

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 19, 2020

Embed this episode

Ready to play

Episode 62: So Loop Hy Maar - Ludwig Binge en So 💙💜🖤

0:00 2:39:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 2 hours and 39 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on August 19, 2020.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!