Episode 63: So Loop Hy Maar - Johan Cronje en sy "Meisies Wat Fluit" 👱‍♀️🗽🎥 episode artwork

EPISODE · Aug 30, 2020 · 1H 22M

Episode 63: So Loop Hy Maar - Johan Cronje en sy "Meisies Wat Fluit" 👱‍♀️🗽🎥

from SO LOOP HY MAAR

Ons eerste minisode! Wel, soortvan. Minisodes is soos 25-30 minute lank. Hierdie is so klein stukkie langer 😉 JOHAN CRONJE is die skrywer en director van die talk-of-the-town movie wat hierdie Vrydag, 4 September, op DSTV Box Office begin wys... 'MEISIES WAT FLUIT' 👱‍♀️🗽🎥   Johan is 'n great vriend en 'n multi-talented jong director met die gewilde movie, 'Wonderlus', agter sy naam.    'n Hiper-intelligente seeker of truth. Een van die mees stimulerende mense om mee te gesels.   Ek het sélf 'n klein rol in dié fliek en in hierdie episode praat ons oor die proses en excitement rondom 'MEISIES WAT FLUIT'.   HIERDIE VRYDAG, 4 September, op DSTV Box Office.  Hieride episode is bietjie soos die movie-version van die buildup tot 'n moerse Springbok-All Blacks game.   Word deel van die buildup.    Voel die liefde.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 30, 2020

Embed this episode

Ready to play

Episode 63: So Loop Hy Maar - Johan Cronje en sy "Meisies Wat Fluit" 👱‍♀️🗽🎥

0:00 1:22:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 1 hour and 22 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on August 30, 2020.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!