Episode 68: So Loop Hy Maar - met Dricus Du Plessis ⚡️🥊⚡️ episode artwork

EPISODE · Feb 4, 2021 · 1H 10M

Episode 68: So Loop Hy Maar - met Dricus Du Plessis ⚡️🥊⚡️

from SO LOOP HY MAAR

Iemand wie mens amper bang is om aan jou meisie voor te stel omdat hy so f&kken awesome is! ⚡😅⚡ Dan nog 'n MOERSE NICE ou ook... Dricus Du Plessis het vroeg provinsiaal rugby gespeel, maar besluit hy wil fight... Op 5jarige ouderdom het hy met judo begin en op 16 het sy dissipline in martial arts (en sommer skoolwerk) geskyrocket. Dié 26 jarige Vrystater, Hartbeespoortdam-leerder en nou Pretorianer, het al 'n groot kompetisie in Pole gewen, onlangs sy UFC debuut - in Abu Dhabi teen 'n 6jaar-ouer Brasiliaan - 1ste rondte knockout gewen en oefen nou vir sy volgende UFC fight, 20 Maart 2021, teen 'n Amerikaner. (Dit sal op SuperSport Action - channel 210 - te sien wees.) Die man se gemaklikheid en nederigheid maak hom só lekker om mee te connect, terwyl mens rustige selfvertroue en ysterlik dryf binne die medemenslikheid aanvoel. Mens wil, in fact, jou meisie én vriende aan so awesome mens voorstel - sy generosity maak mens gesien en geinspireerd voel. Geen druk, net onvoorwaardelike support, Champ. Leer by jou en waardeer jou 🙏  Dankbaar vír - en opgewonde óór - mense soos jy... Flow & fly, 'Stillknocks'! ⚡💚🚀🚀🚀

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 4, 2021

Embed this episode

Ready to play

Episode 68: So Loop Hy Maar - met Dricus Du Plessis ⚡️🥊⚡️

0:00 1:10:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 1 hour and 10 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on February 4, 2021.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!