Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden 🦄💫🦄 episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2021 · 1H 20M

Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden 🦄💫🦄

from SO LOOP HY MAAR

"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het só baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en hóór..."   "I get by with a little help from my friends, family and faith."   Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netflix produksies, 'n hoofmeisie, side-hustles, onsekerhede, prestasies, geloof en 'n quick-fire round, alles in hierdie podcast.   Persoonlik voel medemenslikheid deesdae vir my soos groter kuns as kreatiwiteit - iets wat almal in kan deel. Hierdie twee talentvolle geeste maak waves in wat hulle doen en maak vriende oor wie hulle is 💚

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 15, 2021

Embed this episode

Ready to play

Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden 🦄💫🦄

0:00 1:20:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SO LOOP HY MAAR?

This episode is 1 hour and 20 minutes long.

When was this SO LOOP HY MAAR episode published?

This episode was published on February 15, 2021.

Can I download this SO LOOP HY MAAR episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!