Erediens 2024-02-04 | Gebed
from Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste Hosted by Gereformeerde Kerk Kaapstad
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 GҽႦҽԃ - ɠҽႦσσɾƚҽ ʋαɳ ɳυɯҽ ʅҽɯҽ (Jak 5:17-18) Die spore van die Gees deur die Bybel is veral duidelik sigbaar as daar "lewe uit die dood" gewek word: bv. onvrugbare Sara gee geboorte aan Isak, die maagd Maria aan Jesus. Gebed is soos swanger word van God se gedagtes, sy Gees vorm in my lewe, Hy bring die lewe in my tot werklikheid. Ons loop Sondag op die biddende profeet, Elia se spore. • Hofstr 2, Tuine Aanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥 • Youtube • Facebook
Embed this episode
No transcript yet.