Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste
by Gereformeerde Kerk Kaapstad
Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek.Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.
Episodes
-
Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel
Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel
-
Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik
Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik
-
Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?
Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?
-
Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?
Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?
-
Erediens 2024-12-01 | Jesus groei in my hart
Jesus regeer soos saad (Mark 4:1-34): Hy ontkiem in my hart, groei vanself, begin klein en eindig groot. Begryp ek wat dit vir my beteken?
-
Erediens 2024-11-24 | Nagmaal
Van monumente na momentum (Eks 12:11) Die eerste Paasfees was 'n reis van gereedheid. Jesus bring beweging, weg van statiese tempelgeloof na 'n lewende momentum.
-
Erediens 2024-11-17 | Hoe maak jy 'n preek?
"Hoe maak jy 'n preek?" Deur 'n siel wat smag na God, die Gees se vonkies ontvang, en Jesus gestalte kry – dan kan jy nie anders as om te deel nie.
-
Erediens 2024-11-10 | Het jy sulke vriende?
Het jy sulke vriende? Vir wie is jy so 'n vriend wat ander na Jesus lei, ongeag die opoffering? (Mark 4:1-12)
-
Ereniens 2024-11-03 | Ons verstommende Koning!
Kyk ons verstommende Koning! (Ps 145)
-
Erediens 2024-10-13 | Gee oor aan God
God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee? Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam hou van 'n afstand af dop...Wat moet jy in 'n mandjie plaas en aan die Here oorlaat?
-
Erediens 2024-10-07 | Die vrees van Jahwe
Die vrees van Jahwe (Ps 111:10, Jak 3:13-18) Wat beteken "die vrees van die HERE"? 'n Bron vir 'n lewenstyl wat die helderste helder van God laat skitter.
-
Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus
Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus
-
Erediens 2024--09-22 | Ek wil Christus alleen ken
Weg met Christus-PLUS, ek wil Christus ALLEEN ken. (Fil 3) Paulus waarsku teen mense wat Christus-PLUS verkondig en sê: "Ek wil Christus ken, sy opstandingskrag ervaar en deel wees van sy lyding, met die hoop op die opstanding" (vv 10-11).
-
Erediens 2024-09-15 | Hoe bid ons?
Die werk om te bid (1 Kon 18:41-42) Elia se gebed toon die krag van gebed (Jak 5:16b-18). Hy bid volgens God se wil, en God vervul die profesie deur hom. Hoe bid ons?
-
Erediens 2024-09-08 | Jesus - Eerste en Laaste
Jesus - Eerste en Laaste (Open 1:17) Johannes het soos 'n dooie neergeval toe hy Jesus sien. Hoe kan ons Sondag hierdie teks oopmaak om Jesus eerstehands te sien? Hoe kan ons voorbereid wees?
-
Erediens 2024-09-01 | Jesus se volheid
Jesus se volheid wat ons vervul (Kol 2:6-10). Kom ons maak 'n lys van wat gebeur wanneer Jesus soos lente in ons lewens uitbreek.
-
Erediens 2024-08-25 | Nagmaal
Jesus soos brood(Joh 6:1-15, 22-59, 60-71) Lees hierdie verse. Vra vir jouself: 𝘏𝘰𝘦 "𝘦𝘦𝘵" 𝘦𝘬 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘰𝘰𝘴 𝘦𝘬 𝘦𝘭𝘬𝘦 𝘥𝘢𝘨 𝘣𝘳𝘰𝘰𝘥 𝘦𝘦𝘵?
-
Erediens 2024-08-18 | Wat dryf jou?
Jesus, U liefde oorweldig my. (Kol 2:5-11)
-
Erediens 2024-08-11 | Jesus te groot vir woorde
Jesus, U slaan my asem weg (Kol 1:15-20)
-
Erediens 2024-08-04 | Jesus in die middel
Jesus beliggaam wie God is. Om 'n voetspoor in die wêreld te laat, moet ons Hom beliggaam. (Ps 96)In 'n sekulêre wêreld, hoe laat ons as Christene ons merk? Morele waardes, liefde, of iets dieper?
-
Erediens 2024-07-28 | Vervul met die heilige gees
"...elkeen... ...almal... vervul met die Heilige Gees..." (Hand 2:3-4) Soos gras nat word na reën en jou voete natmaak as jy kaalvoet loop, so is elkeen van ons vervul met die Heilige Gees. Enigiemand wat in kontak kom met ons lewens, word deur hierdie lewende water aangeraak.
-
Erediens 2024-07-21 | Ek roep na die Here elke dag?
Oorweldig, Moedeloos of Sinloos?Waar is die vuurvliegies in hierdie donker woud?(Ps 88:10)
-
Erediens 2024-07-14 | Jesus openbaar Hom aan Maria Magdalena
Tussen die reënstorms hierdie week dink mens aan storms in ons eie gemoed, soos wanneer Jesus jou op die naam noem (Joh 20:16). Jesus openbaar Hom aan Maria Magdalena na sy opstanding, en dit is meer as net 'n "Hallo, hoe gaan dit?" Sondag bespreek ons wat werklik in die tuin gebeur: Hoekom draai...
-
Erediens 2024-07-07 | Gee jou oor aan die Gees
Gee jou oor aan die Gees. Hy gee jou praat met God en hoor wat Hy sê vlerke. (1 Thes 5:16-20)
-
Erediens 2024-06-30 | Vredemakers
Matt: 5:9 1 Kor 14:33
-
Erediens 2024-06-23 | 'n Lewe in Babel
(Dan 1)Hoe floreer Christene in 'n gesekulariseerde samelewing? Of anders gevra, hoe bly ons nie net aan Jesus getrou nie, maar getuig ons oor wie Hy is in 'n samelewing wat anti-geloof draai?
-
Erediens 2024-06-16 | Gees vs eie krag 💪
Wie het julle getoor dat julle dink meerwaardige dinge gebeur in julle eie krag en nie deur die gees nie. Gal 3:1-14
-
Erediens 2024-06-09 | Wat die Gees in huise gedoen het
Wat die Gees in HUISE gedoen hetNa die uitstorting van die Heilige Gees het die gelowiges "almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, en God geprys" (Hand 2:46).
-
Erediens 2024-06-02 | Huis tot huis
Hoe ⓟⓛⓔⓚⓚⓔ wat ons skep om God te ontmoet, ons vorm. (So, hoekom lyk jou geloof soos dit lyk?) Na die uitstorting van die Heilige Gees het die gelowiges "almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle…
more -
Erediens 2024-05-26 | Nagmaal
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 Nag maal Here se maaltyd Tema Die Heilige Gees - langs, met, in ons. En d̷e̷u̷r̷ ̷o̷n̷s̷ (Joh 14:14-15) Jesus is ons Helper (Parakleet) by die Vader; die Gees is die Vader se Helper by ons. Kyk die nuwe lewe wat die Gees in ons wek!
-
Erediens 2024-05-19 | Die Heilige Gees in ons
Die Heilige Gees langs, in, met ons (Joh 14:15-25). Jesus sê vir sy dissipels: Dis vir julle voordelig as Ek weggaan na die hemel toe. Want Ek sal vir julle Parakleet wees in die hemel. Én Ek sal vir julle 'n ander Parakleet - die Gees - stuur om by julle te wees. Dis is voordelig, omdat julle…
more -
Erediens 2024-05-12 | Hemelvaart
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 voorspraak, hemelvaart, en groei Jesus: "As julle My iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.” (Joh 14:14)
-
Erediens 2024-05-05 | Van die stem van een
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 Van die stem van een... ...maak die pad van die Here!... ...tot almal se stemme... ..."Die Here is hier!" (Jes 40:1-11) Erediens Sondae * Hofstr 2, Tuine Aanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥 * Youtube * Facebook
-
Erediens 2024-04-28 | Gasvry - waar brose harte Jesus vind
Gasvry - waar brose harte Jesus vind (Luk 7:31-50) Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. Saam eet gee elkeen van ons geleentheid om broos te wees of nie. Wie waardeer Jesus die meeste - mense wat broos is of hulle wat selfvoldaan is? Erediens Sondag 28 April 2024,...
-
Erediens 2024-04-21 | Kom in
Gasvry - om Jesus te ontvang (Luk 5:27-32) Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. 'n Oop deur vertel van 'n oop hart; saam eet vertel van diep konneksie. So, met oop harte en diep konneksie, leef ons met Jesus elke dag. Daaarom, as ander mense by my verbykom, is my...
-
Erediens 2024-04-14 | Oop huise
Gasvryheid eggoGod se hart(Hand 2:46)Die evangelie kom met 'n sleutel vir jou huis. Die praktiese toets of ek Jesus se liefde vir my verstaan is gasvryheid (1 Pet 4:8-9).
-
Erediens 2024-04-07 | Om ander te seën
Ons is die verrassing!(2 Tim 2:24-3:5)Om ander te seën.Hoe vorder die aanskakel van ons Christus-DNS?
-
Erediens 2024-03-31 | Opstandingsondag
🙌😇🙏✝️🔥 Paasnaweek - Wil jy weet hoe lyk God se liefde vir ons? Dis elke oomblik vars (Rom 8:34) Opstandingsondag: Jesus maak sy nuwe lewe vir ons elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Wat beteken dit prakties om wat Jesus doen, elke oomblik vars te lewe?
-
Erediens 2024-03-29 | Goeie Vrydag
Paasnaweek - Wil jy weet hoe lyk God se liefde vir ons? Dis elke oomblik vars (Rom 8:34)Goeie Vrydag: Jesus maak sy soenoffer elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Opstandingsondag: Jesus maak sy nuwe lewe vir ons elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Wat beteken dit...
-
Erediens 2024-03-24 | Om Saam met GOD te stap
Om Saam met GOD te stap
-
Erediens 2024-03-17 | Lewe Onbeperk
Ons goddelike DNS - Ⴆҽԃιҽɳ ʂҽëɳ (deel 4) Kyk! Lewe onbeperk! Is jy in? (Eseg 27:1-12) Ons is besig om uit Ef 4:11-12 ons missionale DNS te aktiveer. Ons doen dit deur vir 'n tyd lank in te oefen om aan ander seën te bedien. Vandag wys die Gees God se visie vir ons lewe. Dis asemrowend mooi. En...
-
Erediens 2024-03-10 | Die verassing
Ons goddelike DNS -Ⴆҽԃιҽɳ ʂҽëɳ (deel 3)𝘿𝙞𝙚 𝙫𝙚𝙧𝙧𝙖𝙨𝙨𝙞𝙣𝙜!(Mark 1:21-28)Ons is besig om uit Ef 4:11-12 ons missionale DNS te aktiveer. Ons doen dit deur vir 'n tyd lank in te oefen om aan ander seën te bedien. Vandag dink ons oor die effek daarvan om onverwags geseën te word.
-
Erediens 2024-03-03 | Ons goddelike DNS
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 【2】 Ons goddelike DNS - Ⴆҽԃιҽɳ ʂҽëɳ (Gen 12:4 ev) Ons elkeen wat glo, het goddelike 𝘿𝙉𝙎. Hoe ons hierdie DNS uitleef word sigbaar in ons 𝙙𝙞𝙚𝙣𝙨𝙬𝙚𝙧𝙠. Kom ons aktiveer ons goddelike DNS deur ander dienend te 𝙨𝙚ë𝙣. Vandag loop ons in Abraham se spore en kyk hoe hy nie,...
-
Erediens 2024-02-25 | Nagmaal
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 NAGMAAL Ons goddelike DNS - Ⴆҽԃιҽɳ ʂҽëɳ (Ef 4:11-12) Ons elkeen wat glo, het goddelike 𝘿𝙉𝙎. Hoe ons hierdie DNS uitleef word sigbaar in ons 𝙙𝙞𝙚𝙣𝙨𝙬𝙚𝙧𝙠. Kom ons aktiveer ons goddelike DNS deur ander dienend te 𝙨𝙚ë𝙣.
-
Erediens 2024-02-18 | Transformerende Krag!
𝓉𝓇𝒶𝓃𝓈𝒻𝑜𝓇𝓂𝑒𝓇𝑒𝓃𝒹𝑒 𝗞𝗥𝗔𝗚(Rom 1:16, Ef 2:1-10) Wat kan my verander? Soos van 'n wurm na 'n skoenlapper? Ds Chris de Beer
-
Erediens 2024-02-11 | Op weg met Jesus
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 Op weg met Jesus (Joh 14:6, Mat 28:18-20, Luk 9:23-26) Belowe ons geloof net 'n "pie in the sky when you die"? Of het ons geloof ook praktiese gevolge vir ons lewe hier? Wat sal nou einlik aan jou lewe sin gee? Sal jy inskryf by Jesus se skool van die lewe? Erediens Sondag 11 Feb...
-
Erediens 2024-02-04 | Gebed
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 GҽႦҽԃ - ɠҽႦσσɾƚҽ ʋαɳ ɳυɯҽ ʅҽɯҽ (Jak 5:17-18) Die spore van die Gees deur die Bybel is veral duidelik sigbaar as daar "lewe uit die dood" gewek word: bv. onvrugbare Sara gee geboorte aan Isak, die maagd Maria aan Jesus. Gebed is soos swanger word van God se gedagtes, sy Gees vorm…
more -
Erediens 2024-01-28 | Hoop
𝙃𝙤𝙤𝙥 - 𝙡𝙤𝙤𝙥 𝙬𝙖𝙖𝙧 𝙙𝙞𝙚 𝙃𝙚𝙧𝙚 𝙡𝙤𝙤𝙥 (Ps 131)Om in die Gees te lewe is om altyd te verwag dat God besig is om iets te doen voor ek dit weet. So, my werk is nie om God te kry om te doen wat ek dink gedoen moet word nie, maar om self bewus te word van wat God doen. Dan kan ek op…
more -
Erediens 2024-01-21 | Waar is jy?
𝙒𝙖𝙖𝙧 𝙞𝙨 𝙟𝙮?Ons volg van Gen 1:8-9 deur die Bybel die spoor van God se hart......die spoor bring ons by skare uit alle volke en taalgroepe wat saam juigend voor Hom staan, Open 21:22-27.Erediens Sondag 21 Jan 2024, 9:30• Hofstr 2, TuineAanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬...
-
Erediens 2024-01-14 | Om regtig te kan sien
Erediens 2024-01-14 | Om regtig te kan sien
About this show
Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek.Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.
Hosted by
Gereformeerde Kerk Kaapstad
Categories