EPISODE · May 8, 2026 · 42 MIN
Erediens 3 Mei (Matt 619-34)
from Riviera-Jakaranda Gemeente · host NG Gemeente Riviera-Jakaranda
Ons word baie keer weens al die eise van omstandighede en ons vol programme oorweldig en dan verloor ons fokus!Kom hoor hoe ons midde van omstandighede kan leer om ons hemelse Vader te vertrou met alles. Ontdek daarmee saam hoe ons helder kan fokus op God se nuwe werklikheid! Beleef hoe jou lewe baie ligter kan wees en vol word met diepe betekenis en vreugde! Sien jou Sondag in persoon of digitaal. Riviera-Jakaranda groete.FrikkieBecome a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
Embed this episode
NOW PLAYING
Erediens 3 Mei (Matt 619-34)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.