Riviera-Jakaranda Gemeente podcast artwork

PODCAST · religion

Riviera-Jakaranda Gemeente

Kom luister na al ons dienste! Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Jun 8, 2026 · Source feed

  1. 10

    Erediens 14 Junie - Ons is oorwinnaars

    Ons as Christene is oorwinnaars! Wat beteken dit in praktyk? Wen ons altyd? Hoe lyk (leef) ons as oorwinnaars? Die manier hoe ons in 'n spieël kyk, help ons om te verstaan wat dit beteken om as oorwinnaar te leef. Jesus wys dit vir ons in Matteus 26:57 - 68.Michiel van der MerweBecome a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  2. 9

    Erediens 7 Junie Ons is splinternuwe mense

    Sondag gaan ons voort met ons nuwe preekreeks: Wie is ons? Ons identiteit as Christene! Soms soek ons ons identiteit in wat ons doen, besit, ons bankbalans of die sukses wat ons behaal. Dan leef ons oneg vanuit 'n "valse" self en nie vanuit die splinternuwe identiteit wat God vir ons gegee het nie. Kom ontdek saam dat jy as Christen 'n splinternuwe identiteit het en hoe dit jou kan help om nuut te leef en egte mens voor God en mense te kan wees!Sien jou Sondag in persoon of digitaal! Riviera-Jakaranda groeteBecome a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  3. 8

    Erediens 31 Mei Ons is mense met ’n droom!

    Sondag begin ons met ’n nuwe preekreeks: Wie is ons? Ons identiteit as Christene! Na Pinkster herinner die Here ons dat die Heilige Gees steeds in ons en deur ons werk. Hierdie Sondag se tema is: Ons is mense met ’n droom! Kom ontdek saam hoe God ons roep om met nuwe hoop, verwagting en ’n droom vir sy Koninkryk te leef.Sien jou Sondag in persoon of digitaal! Riviera-Jakaranda groeteBecome a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  4. 7

    Erediens 24 Mei (Pinkster - Nagmaal) Timoteus ontmoet die Here

    Op pinkstersondag het die dissipels onverwags verskillende tale tot groot reaksie van die mense gepraat. Watter taal behoort ons vandag te praat ten einde 'n ware pinksterervaring te kan beleef? Dalk kan ons iets by papegaaie leer ... Lees solank Handelinge 2:1 - 14a en kom vier nagmaal saam met ander gelowiges.Daar gaan ook geleentheid wees om in die gees van Handelinge 2:45 (toe die eerste christene alles met mekaar gedeel het.Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  5. 6

    20 Mei (Pinkster) Timoteus ontmoet die Here

    Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  6. 5

    19 Mei (Pinkster) Die vrou by die put ontmoet die Here

    Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  7. 4

    18 Mei (Pinkster) Petrus ontmoet die Here

    Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  8. 3

    17 Mei (Pinkster) Paulus ontmoet die Here

    Ons skop af deur te kyk hoe Paulus die Here ontmoet het. Ons gaan saam met Paulus op reis en ontdek opnuut hoe die Here iemand wat ‘n fanatiese vyand en vervolger van Christene was, omskep het in een van die bekendste verkondigers van die Goeie Nuus oor grense heen!Ontdek hoe die lewende Here vandag nog verskeie mense en vir ons op unieke wyses ontmoet en ons lewens verander om die vreugde te beleef om passievol goeie nuus-mense te wees!Kom saam op hierdie avontuur in hierdie pinkstertyd en nooi ander saam! Sien jou Sondag in persoon of digitaal!Riviera-Jakaranda groete.Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  9. 2

    Hemelvaart Diens 14 Mei 2026

    14 Mei 2026 herdenk ons Jesus se hemelvaart!Jesus, die oorwinnende Here, het nadat Hy sy werk op aarde voltooi het, sy posisie as verhoogde Here by die Vader ingeneem!Kom luister by ons Hemelvaartdienste (10:30 - Seniortuis-diensentrum & 18:30 Kerksaal) wat se wonderlike betekenis Jesus se hemelvaart vir ons inhou. Riviera-Jakaranda groete.Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  10. 1

    Erediens 10 Mei (Jesj 4913-17,6613-14)

    Soms beleef ons erge ontwrigting weens onseker omstandighede, gedurige veranderinge of moeilike goed wat gebeur. Dit kan so oorweldigend wees dat ons baie broos is en selfs geloofskrisisse ervaar. Sondag met moederdag gesels ons oor 2 pragtige gedeeltes waar God ons op verrassende wyse die versekering gee dat ons geborge kan wees by Hom ten spyte van uitdagende omstandighede. Sien jou Sondag in persoon of digitaal. Riviera-Jakaranda groete.FrikkieBecome a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

  11. 0

    Erediens 3 Mei (Matt 619-34)

    Ons word baie keer weens al die eise van omstandighede en ons vol programme oorweldig en dan verloor ons fokus!Kom hoor hoe ons midde van omstandighede kan leer om ons hemelse Vader te vertrou met alles. Ontdek daarmee saam hoe ons helder kan fokus op God se nuwe werklikheid! Beleef hoe jou lewe baie ligter kan wees en vol word met diepe betekenis en vreugde! Sien jou Sondag in persoon of digitaal. Riviera-Jakaranda groete.FrikkieBecome a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Kom luister na al ons dienste! Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

HOSTED BY

NG Gemeente Riviera-Jakaranda

Frequently Asked Questions

How many episodes does Riviera-Jakaranda Gemeente have?

Riviera-Jakaranda Gemeente currently has 11 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Riviera-Jakaranda Gemeente about?

Kom luister na al ons dienste! Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.

How often does Riviera-Jakaranda Gemeente release new episodes?

Riviera-Jakaranda Gemeente has 11 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Riviera-Jakaranda Gemeente?

You can listen to Riviera-Jakaranda Gemeente on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Riviera-Jakaranda Gemeente?

Riviera-Jakaranda Gemeente is created and hosted by NG Gemeente Riviera-Jakaranda.
URL copied to clipboard!